>> Download the latest Awareness Publishing Book Catalogue


Afrika Vigsopvoedingreeks
Stel van 8 boeke 24 pp elk [Reeks ISBN 1-919910-29-8]

| Wat is MIV en vigs?Vigs in Afrika | Kinders en vigs | Gee om vir ons en aanvaar ons | Vigs en my regte | Masakhane
| Leef met vigs | Die waarheid oor vigs |

REVIEW: "The content is relevant and inline with the NCS. It reflects the need of the community and the country by informing and making learners aware of the effects of HIV/AIDS. Material is of good quality, colourful and easy to use. Layout of book very user friendly." [Northern Cape Department of Education]

Afrikaans | English | Isindebele | Isixhosa | Isizulu | Sepedi | Setswana | Tshivenda | Xitsonga


Wat is MIV en vigs?

Die boek voorsien kinders van inligting oor die virus genaamd MIV en hoe dit vigs veroorsaak, hoe dit versprei en hoe om besmetting daarmee te voorkom.

Cecile Mather

>> Begin hierdie boek aanlyn lees

Bestel hierdie reeks nou >>

Inhoud

  • 'n Siekte genaamd vigs
  • Waardeur word vigs veroorsaak?
  • Wat is vigs?
  • MIV en ander siektes
  • Hoe versprei MIV?
  • Seks en MIV
  • Inspuitings en MIV
  • MIV en besnydenis
  • Beskerm jouself!
  • Jy en MIV

Vigs in Afrika

Die boek verduidelik aan kinders hoe daar getoets word vir die MI-virus, hoe Afrika deur vigs geraak word en hoe 'n vigsgeval in 'n gesin gehanteer behoort te word.

Cecile Mather

>> Begin hierdie boek aanlyn lees

Bestel hierdie reeks nou >>

Inhoud

  • Vigs in Afrika
  • Die MIV-toets
  • Hoe leef 'n mens met MIV en vigs?
  • Vigs en voedsel
  • Vigsweeskinders
  • Vigs in 'n gesin
  • Praat met die regte mense
  • Vigsbewustheid
  • Kan MIV en vigs genees word?
  • Is daar medisyne vir MIV en vigs?

Kinders en vigs

Die boek verduidelik hoe kinders geraak word deur die MI-virus, hoe 'n mens daardeur besmet raak en hoe om op te tree teenoor iemand wat die virus het.

Cecile Mather

>> Begin hierdie boek aanlyn lees

Bestel hierdie reeks nou >>

Inhoud

  • Kinders en vigs
  • Babas en vigs
  • 'n Kind se storie
  • Jong vigshelde
  • Kinders praat oor vigs
  • Die feite oor vigs
  • Vigs en die skool
  • Waaroor bekommer kinders hulle?
  • Organisasies wat vigskinders help
  • Wat kan jy doen?

Gee om vir ons en aanvaar ons

Die boek vertel die lewensverhaal van 'n kind van Afrika wat gebore is met die MI-virus, die probleme wat hy ondervind het om skool toe te gaan, en hoe die siekte in vigs ontwikkel het.

Nkosi Johnson

>> Begin hierdie boek aanlyn lees

Bestel hierdie reeks nou >>

Inhoud

  • 'n Vigsaktivis
  • Gebore met MIV
  • My pleegma
  • Ek leer van vigs
  • Skool toe
  • Niemand het geweet van vigs nie
  • My mamma Daphne
  • Ek haat dit om vigs te hê
  • Nkosi's Haven
  • Lig mense in oor vigs

Vigs en my regte

Die konstitusionele regte van die kind word bespreek, naamlik die reg op inligting, beskerming en 'n veilige omgewing, en daar word gekyk na die konstitusionele regte van mense wat met MIV en vigs leef.

Cecile Mather

>> Begin hierdie boek aanlyn lees

Bestel hierdie reeks nou >>

Inhoud

  • Vigs en my regte
  • Die reg op inligting
  • Die reg om skool te gaan
  • Die reg op mediese sorg
  • Die reg op medisyne
  • Die reg om te werk
  • Die reg op beskerming
  • Die reg op 'n veilige omgewing
  • Vigsaktiviste
  • Doen die regte ding!

Masakhane

Die boek verstrek inligting aan kinders oor wat gedoen word om die MI-virus en vigs te bekamp, en wat kinders kan doen om hulself te beskerm en te voorkom dat die siekte versprei.

Cecile Mather

>> Begin hierdie boek aanlyn lees

Bestel hierdie reeks nou >>

Inhoud

  • Werk saam om vigs te keer
  • Wys jy gee om
  • Kuns in die stryd teen vigs
  • Onthou-komberse
  • Praat oor MIV en vigs
  • Leer mense die waarheid
  • Bied aan om te help
  • Wetenskaplikes soek antwoorde
  • Bevorder vigsbewustheid
  • Beskerming is die beste medisyne

Leef met vigs

Die boek verstrek inligting aan kinders oor die MI-virus, wat gebeur wanneer iemand die virus opdoen en hoe 'n mens daarmee kan saamleef.

Cecile Mather

>> Begin hierdie boek aanlyn lees

Bestel hierdie reeks nou >>

Inhoud

  • Lewe met vigs
  • Waar kom vigs vandaan?
  • As iemand MIV-positief is
  • Kan iemand MIV hê sonder om vigs te hê?
  • Hoe weet mens as jy MIV het?
  • Die aanvaarding van MIV
  • Bly gesond met MIV
  • Themba en Lindy
  • Mense wat openlik met MIV leef
  • Leef met hoop

Die waarheid oor vigs

Verskeie mites oor die virus genaamd MIV en oor vigs word bespreek. Klem word gelê op die feit dat enigiemand die siekte kan opdoen. Daar word verduidelik hoe MIV oorgedra word en hoe 'n mens jou daarteen kan beskerm.

Cecile Mather

>> Begin hierdie boek aanlyn lees

Bestel hierdie reeks nou >>

Inhoud

  • Onware stories oor vigs
  • MIV versprei deur bloed en seksvloeistowwe
  • MIV kan net deur stukkende vel dring
  • Enigeen kan vigs kry
  • Vigs is net 'n siekte
  • Jy kan nie sien dat iemand MIV het nie
  • Mense kry nie MIV omdat hulle sleg is nie
  • Vigs word nie deur toordery veroorsaak nie
  • Inspuitings versprei nie vigs nie
  • Jy kan jouself teen MIV beskerm
 

Copyright © Awareness Publishing. All rights reserved.